| Modulekode | VKU 222 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Die chemiese samestelling van voer. Verteringsprosesse en die verteerbaarheid van voere. Die voeding en voedingsbehoeftes van vee. Basiese rantsoenformulering. Intensiewe en ekstensiewe voeding. |
| Modulekrediete | 6.00 |
| Programme | |
| Diensmodules | Fakulteit Veeartsenykunde |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesing per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Vee- en Wildkunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App